Die Maanling (sagteband)

R212.00

‘n Maanling verlang na die aarde en ‘n tienjarige Aardling, Karel, verlang na niks meer in die lewe as om die maan en sterre te verken nie…

In Afrikaans vertaal deur Antjie Krog.

SKU: DMSB Category:

Description

‘n Maanling verlang na die aarde en ‘n tienjarige Aardling, Karel, verlang na niks meer in die lewe as om die maan en sterre te verken nie…

Gelukkig vind hierdie twee sielsmaatjies mekaar en kom tot ‘n dieper verwondering oor die lewe rondom hulle. Maar hoe langer die Maanling dinge op die groen en blou planeet dophou, hoe meer heimweë kry hy na die maan. Hy sien dat die aarde eintlik baie mooier van veraf is… Soos wat hulle vriendskap verdiep, so word die vrae meer. En terwyl Karel aan ’n oplossing werk om die Maanling terug op die maan te kry, wonder ‘n mens: is dit moontlik vir ‘n klein wesentjie van klip, om in ons harte van bloed, ‘n liefde vir hierdie tuiste van ons wakker te maak?

Spesifikasies van boek

Skrywers: Tjaart Lehmacher en Paula Oelofsen
Illustrasies deur: Tjaart en Daniel Lehmacher (pa en seun)
Vertaal deur: Antjie Krog
ISBN: 978-0-6399816-0-4
Ouderdom: 6-11 jaar
Grootte: 254x203mm Portret
Bladsye: 48pp
Formaat: Sagteband. Gelamineer (+ digitale reliëf)
Kleur: Vol kleur
Taal: Afrikaans
Publikasie Datum: 2018
Beskikbaarheid: In voorraad

All prices are inclusive of VAT.

Shipping method

FREE SHIPPING

Additional information

Dimensions 25 × 20 × 0.5 cm