Lees Die Maanling
nou aanlyn, hier!

Vertaal deur die bekroonde skrywer en digter  Antjie Krog 

Dis regtig ‘n storie wat
verdien om vertaal te word
in baie tale!

– Antjie Krog

 

Klik op die ‘Fullscreen’ ikoon in die PDF viewer hieronder om dié kinderboek in die volle skerm te sien.

 

Spesifikasies van boek
Skrywers: Tjaart Lehmacher en Paula Oelofsen
Illustrasies deur: Tjaart en Daniel Lehmacher (pa en seun)
Vertaal deur: Antjie Krog
ISBN: 978-0-6399816-0-4
Ouderdom: 6-11 jaar
Grootte: 254x203mm Portret
Bladsye: 48pp
Formaat: Sagteband. Gelamineer (+ digitale reliëf)
Kleur: Vol kleur
Taal: Afrikaans
Publikasie Datum: 2018
Beskikbaarheid: In voorraad

 

 

Buy the book