Murray and Me’s Idiom Series is a delightful resource to help children cross the bridge from concrete to abstract thoughts. These books were written by Milan Murray, a well-known female actor and TV personality in South Africa and illustrated by Marisa du Toit. Murray and Me was established in 2015. Their focus is to write and publish quality South African picture books that:

  • celebrate language
  • cultivate a love for reading
  • and spark conversation between parents and children about life skills and values.

 

 

About Milan Murray

Milan Murray is a well-known actor and TV personality in South Africa. She trained in Pretoria and New York, and has worked in television and theatre for 18 years. As skrywer van die Murray and Me idioom reeks, beskryf Milan haar styl as ‘woordryk en speels’. “Ons het ‘n ryk taal en ek geniet dit om grondslagfase leerders met nuwe, kleurryke woorde te verras” sê sy.

Ek beleef die magie van stories opnuut deur my kinders – Steph(12) en Lua(9) – en ek gaan graag saam met hulle op reis deur die fantasie wêrelde van Rohald Dahl en Dr Suess. My wens is dat elke kind ‘n boek op sy bedkassie sal hê wat hy tot op sy oudag toe sal onthou.

MILAN MURRAY

 

About Charmaine

Charmaine Nolte is an entrepreneur and the key-founder of the children’s book company Murray and Me. With over 10 years’ experience in online retail, her vision to produce quality children’s books led to the birth of the Murray&Me idiom series. As ma van twee (Amélie – 9 en Sebastiaan -8) benadruk sy die waarde van literatuur en taal-ontwikkeling in jong kinders en poog sy om stories te skep wat beide vermaaklik en opvoedkundig is.

My kinders raak elke aand met ‘n boek op die voorkop aan die slaap! Hulle verslind stories. Wat ‘n voorreg om sulke waardevolle produkte soos kinderboeke te kan ontwikkel en publiseer!

CHARMAINE NOLTE

 

Murray and Me’s Idiom Series

Pete Twiddlefeet and the heart on his sleeve

Adults seldom carry their hearts on their sleeves. They prefer to hide it, keeping secrets. Children, on the other hand, bravely and honestly show how they feel. When exactly do we become so self-conscious about our inner lives? At what moment do we decide to put up our shields and hide our hearts away?

Buy the book

 

Hetta Elizabetha en die wêreld op haar skouers

Die tweede prenteboek in Murray & Me se idioom-reeks is ’n noodsaak- like toevoeging tot enige kinder- boekrak. Grondslagfase leerders is almal in verskillende stadiums in hulle verstaan van abstrakte denke. Hierdie idioom-boek gebruik ‘n konkrete storie om die abstrakte idioom ‘dra die wêreld op sy skouers’ verstaanbaar te maak.

Buy the book

 

Kop in die wolke in Kromkieriefontein

Die derde boek in Murray & Me se gewilde idioom-reeks – perfek vir selflees én saamlees. Die mense van Kromkieriefontein loop almal met ’n krom rug en hangskouers, geboë soos ’n kierie. Hulle hou hul oë op die grond en kyk nie juis verder as hul volgende tree nie. Dit was maar nog altyd so in hierdie dorp waar dagdroom en lees verbied is.

Buy the book

 

The Moonling

From one JOE project to another, The Moonling, is an over-the-moon about earth children’s storybook with a mission to inspire children to reconnect with nature.

A Moonling longing for the earth, and a ten-year-old Earthling, named Karl, wanting nothing more than to explore the moon and the stars… By a happy chance these two kindred beings find each other, as well as a sense of awe for life around them. But the more the Moonling sees of this green and blue planet the more homesick he gets. To him it is clear that the earth is far more beautiful from far away… As their friendship grows, so do the questions. And as Karl figures out a plan to get the Moonling back to the moon, one has to wonder: Is it possible for a little creature of stone, to awaken in hearts of flesh, a love for this place we call home?

Buy the book

 

The JOE lil’brary model is proudly collaborated in South Africa by