Facebook
giveaway

Stand a chance to win one JOE lil’brary for a pre-school, primary school or children’s NPO of your choice.

And you get to pick the colour!

Simply:

1. Like the Fb giveaway post
2. Answer the question in the comments (see question below)
3. Share the Fb giveaway post

Although it isn’t compulsory to ‘Like’ our page to enter it will give you more of a chance to win, Thank You.

Question:

What does JOE stand for?

Contest period 24 Sep – 05 Oct 2018

This competition is open to all residents of SA. Winner will be announced on Facebook on Wed 10 Oct 2018. Terms apply. Good luck!

Prize

There is one (1) Grand Prize (the “Prize”) available to be won in this Facebook giveaway as follows: One (1) English version of a JOE lil’brary consisting of a JOE lil’brary case + the 4x JOE lil’brary starter books.

T&C’s

English winner to be chosen at random and notified via Fb message. Winner must provide an address which allows means to send a JOE lil’brary.

 

 

 

 

Facebook
weggee

Staan ‘n kans om een JOE biblio’kie te wen vir ’n kleuterskool, laerskool of niewinsgewende organisasie vir kinders van jou keuse.

En jy kan die kleur kies?

Dis eenvoudig:

1. ‘Like’ die Fb weggee-pos
2. Beantwoord die vraag in die kommentaar (sien vraag hieronder)
3. Deel die Fb weggee-pos

Alhoewel dit nie verpligtend is om ons bladsy te ‘Like’ nie, sal dit u meer kans gee om te wen, dankie.

Vraag:

Waarvoor staan JOE?

Wedstryd tydperk 24 Sep – 05 Okt 2018

Hierdie kompetisie is oop vir alle inwoners van SA. Wenner sal op Woensdag 10 Okt 2018 op Facebook aangekondig word. Terme geld. Sterkte!

Prys

Daar is een (1) Groot Prys (die “prys”) beskikbaar om in hierdie Facebook weggee as volg te wen: Een (1) Afrikaanse weergawe van ’n JOE biblio’kie wat bestaan uit ’n JOE biblio’kie trommel + die 4x JOE biblio’kie beginner boeke.

T & K’s

Wenner word willekeurig gekies en via Fb-boodskap aangekondig. Wenner moet ‘n adres kan verskaf wat dit toelaat om ‘n JOE biblio’kie te kan ontvang.